Nuwe 2ndLife enkelsnit is so kleurvol soos ons land

2ndLife is terug met ’n nuwe enkelsnit wat spesiaal geskryf is vir ons land en sy mense.

Reënboog is geskryf deur die man- en vrou-duo, Boon en Liezel, en is ’n emosionele liedjie wat inpas in die tyd waarin ons almal ons bevind. Dit is die smagting van elke Suid-Afrikaner.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!